SA's first art daily news Broadcaster { } Daily News at 09h30

 

SPEL MET REALISME EN OË VERBLINDERY KLEUR SKILDERYE
2012-08-06

DIE BURGER: Melvyn Minnaar: SeeingEye: By Brundyn + Gonsalves, Loopstraat, KaapstadToe die begrip fotorealisme destyds die modieuse opvolgstyl vir popkuns en die heftige hale van sogenaamde ­Ameri­kaanse abstrakte ekspressionisme word, het talle mense nie dadelik die onderduimse ­ironie ingesien nie. Die verbluffende vernuf van ’n skildery wat net soos ’n foto voorkom, was genoeg vertoon om aan sy oppervlakkige ­ver­leiding gemeet te word.Read Source here




SA ARTLIFE | ARTTIMES TV | SA ART INFO DIRECTORY | ARCHIVES: / 06 / 07 / 08 / 09 / 10 / 11 / 12 | PAST PICS OF THE DAY  
Opinions and views published on this site (incl. PR) do not necessary represent the official viewpoint of the editor or staff.

© The South African Art Times is a member of the Global Art Information Group 1999-2013