SA's first art daily news Broadcaster { } Daily News at 09h30

 

TUESDAY 14: WÊRELD HET ‘GROOT APTYT VIR AFRIKA’
2012-08-14

Gehore reageer op ons ‘kulturele vingerafdrukke’ ’n Klein animasieateljee in Bergvliet, Kaapstad, loop die internasionale toneel storm met sy prent Adventures in Zambezia. ’n Tweede prent sal vroeg volgende jaar voltooi wees, en ’n derde is in die ontwikkelingsfase. Laetitia Poplehet met Stuart Forrest, uitvoerende vervaardiger van die Triggerfish-ateljee, gesels. Triggerfish is duidelik aan die voorpunt van animasie in Suid-Afrika, met oorsese verspreiding nou deur Sony na veertig oorsese lande. Vollengte animasie is nog ’n nuutjie in Suid-Afrika – hoe het Triggerfish so vinnig naam gemaak? Read Source here




SA ARTLIFE | ARTTIMES TV | SA ART INFO DIRECTORY | ARCHIVES: / 06 / 07 / 08 / 09 / 10 / 11 / 12 | PAST PICS OF THE DAY  
Opinions and views published on this site (incl. PR) do not necessary represent the official viewpoint of the editor or staff.

© The South African Art Times is a member of the Global Art Information Group 1999-2013