SA's first art daily news Broadcaster { } Daily News at 09h30

 

FRIDAY 17: KENTRIDGE KRAAI KONING
2012-08-17

BEELD: Carla Lewis-Balden: JOHANNESBURG. – Die Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar William Kentridge (1955) se gesogtheid onder kuns­versame- laars is weer bevestig toe een van sy werke op ’n veiling R313600 gehaal het. Rhino, ’n houtskool-tekening van ’n renoster, is verlede week vir hierdie bedrag deur die ­veiling­huis Stephan Welz en Kie. opgeveil. Die kunswerk is in 1989 geskep en is een van talle werke van Kentridge met renoster as onderwerp. ’n Gedeelte van die bedrag is geskenk aan Rhino Force, ’n organisasie wat hom vir die stryd teen renoster­stropery beywer. “Die benarde toestand van die renosterbevolking kry weer ’n inspuiting van hoop en ­ondersteuning van Stephan Welz en Kie. Read Source here




SA ARTLIFE | ARTTIMES TV | SA ART INFO DIRECTORY | ARCHIVES: / 06 / 07 / 08 / 09 / 10 / 11 / 12 | PAST PICS OF THE DAY  
Opinions and views published on this site (incl. PR) do not necessary represent the official viewpoint of the editor or staff.

© The South African Art Times is a member of the Global Art Information Group 1999-2013